{"version":"1.0","provider_name":"Trigon Estate","provider_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans","author_name":"Valerie","author_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/author\/Valerie\/","title":"Dienste - Trigon Estate","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"GaiRqildiU\"><a href=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/dienste\/\">Dienste<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/dienste\/embed\/#?secret=GaiRqildiU\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;Dienste&#8221; &#8212; Trigon Estate\" data-secret=\"GaiRqildiU\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","description":"Dienste Wat ons offer Ons is gekwalifiseer om jou by te staan met die behoorlike beplanning van jou persoonlike boedel en die opstel van \u2018n Testament, terwyl jy nog leef. Sien hieronder &#8216;n lys van ons dienste: Boedel Beplanning Ons is gekwalifiseer om jou by te staan met die behoorlike beplanning van jou persoonlike boedel en die opstel van \u2018n Testament, terwyl jy nog leef. VOORDELE VERBONDE AAN BEHOORLIKE BOEDEL BEPLANNING : \u2022 Vermindering van die 20% Boedelbelasting betaling. \u2022 Beplanning om voldoende kontant in die Boedel beskikbaar te h\u00ea om enige bykomende kostes en belasting te dek. \u2022 Toets van likiditeit in die Boedel om te verhoed dat Vaste Bates verkoop moet word ten einde finansies te verkry om die Boedel af te handel. \u2022 Opstel van \u2018n intervivos Trust.\u00a0 \u2022 Opstel van \u2018n geldige Testament. \u2022 Verskuiwing van ho\u00eb-groei bates na \u2018n Trust. Opstel van Testament Ons kan jou behulpsaam wees met die opstel van \u2018n Testament om te verseker dat jou wense uitgevoer word na jou afsterwe. VOORDELE DAARAAN VERBONDE OM \u2018N GELDIGE TESTAMENT OP TE STEL VOOR DOOD \u2022 Jy benoem jou eie erfgename. \u2022 Jy besluit wat moet gebeur met jou bates na jou dood. \u2022 Die geleentheid om \u2018n Trust te stig om voorsiening te maak vir die versorging van minderjarige\/gestremde kinders. \u2022 Vermy ongelukkigheid en twis tussen familielede na jou dood. \u2022 Verseker dat sekere bates vir die familie behoue bly. \u2022 Jy het die geleentheid om skenkings te maak aan Liefdadigheidsorganisasies van jou keuse. \u2022 Aanstelling van \u2018n professionele Eksekuteur van jou keuse. \u2022 Kommunikeer jou wense rondom lewens ondersteunende prosedures en jou liggaamlike oorskot, terwyl jy nog leef en by jou volle positiewe is. Voltooi asseblief ons generiese vraelys deur die volgende skakel te druk vir \u2018n oorsig van jou persoonlike omstandighede, alvorens \u2018n gratis konsultasie gere\u00ebl kan word. Administrasie van Bestorwe Boedels Ons is ten volle bevoeg en gekwalifiseerd om op te tree as Eksekuteurs van \u2018n bestorwe boedel. VOORDELE DAARAAN VERBONDE OM ONS AAN TE STEL AS EKSEKUTEURS VAN JOU BOEDEL, SOWEL AS TRUSTEES VAN ENIGE TRUSTS GESTIG IN TERME VAN JOU TESTATMENT : \u2022 Ons ken jou en jou familie. \u2022 As kundiges hoef ons nie streng volgens die Wet op te tree nie, en indien nodig, kan tussentydse uitbetalings aan die erfgename gemaak word. \u2022 Ons ken jou besigheid en kan, as Eksekuteur, \u2018n waardasie doen en indien nodig, dit verkoop. \u2022 Ons sal jou uitstaande Belasting Opgawes hanteer. \u2022 Ons sal sorg dat jou Boedel in die kortste moontlike tyd afgehandel word. \u2022 Ons sal toesien tot die registrasie van enige Trusts wat in terme van jou Testament opgestel moet word. \u2022 Ons kan optree as Trustees in enige Trusts wat in terme van jou Testament opgestel moet word. Opstel van \u2018n Trust \u2018n Trust kan \u2018n belangrike rol speel in sake beplanning, maar die opstel van \u2018n Trust moet met sorg hanteer word \u2013 veral omdat SARS al meer aandag aan Trusts gee. Ons kan behulpsaam wees met die volgende: \u2022 \u2018n Konsultasie oor die voordele\/nadele van \u2018n Trust en die Wetlike vereistes daarvan. \u2022 Die opstel van \u2018n geldige Trustakte. \u2022 Registrasie van die Trust Akte by die Meester van die Hooggeregshof. \u2022 Optree as Professionele Trustee. \u2022 Verseker dat die Trust se boeke op datum gehou word ingevolge die Trust Akte en Belasting Wet. \u2022 Verseker dat daar aan al die Wetlike vereistes voldoen word deur die nodige Trustee vergaderings te hou en deur die bepalings, soos vervat in die Trust Akte, streng na te kom. In beginsel is \u2018n Trust \u2018n kontrak tussen die Skenker, die Trustees en die Begunstigdes, waar die Skenker die Trustees aanstel om na die Trust Bates om te sien, tot voordeel van die Begunstigdes. Die belasting implikasies van \u2018n Trust is dat die Skenker, Trust of Begunstigdes belas kan word, afhangende van hoe die Trust Akte opgestel is. Die ergste scenario is dat die Trust se Inkomste belas kan word binne die Trust teen \u2018n koers van 45%. Die behoorlike beplanning en opstel van \u2018n Trustakte is uiters belangrik, om sodoende latere probleme te verhoed en uit te skakel. Die voordele van \u2018n behoorlik voorbereide Trust Hiermee \u2018n paar voordele van \u2018n behoorlik voorbereide Trust : \u2022 Aansienlike besparing van Boedel belasting met afsterwe. \u2022 Bates kan teen krediteure verseker word indien \u2018n besigheid misluk. \u2022 Ideaal vir die groei van bates. \u2022 \u2018n Handige hulpmiddel om na minderjarige \/ gestremde kinders om te sien na afsterwe. Administrasie Ons kan jou bystaan met die volgende Administratiewe verpligtinge: \u2022 Aanstelling as professionele Trustee. \u2022 Verseker dat die Trustees die bepalings nakom soos vervat in die Trust Akte. \u2022 Hantering van die oudit of voorbereiding van die jaarlikse Finansi\u00eble State. \u2022 Re\u00ebl en ko-ordineer van die verpligte jaarlikse Trustee vergaderings. \u2022 Bystand met die belasting beplanning ten opsigte van die verdeling van die Kapitaal \/ Inkomste aan die Begunstigdes. \u2022 Voltooi en indien van die jaarlikse Belastingopgawes. Previous Next","thumbnail_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2022\/02\/Estate-Planning-6-1024x603.png"}