{"version":"1.0","provider_name":"Trigon Estate","provider_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans","author_name":"Valerie","author_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/author\/Valerie\/","title":"Firma Profiel - Trigon Estate","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"zwF5pXTUuD\"><a href=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/firma-profiel\/\">Firma Profiel<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/firma-profiel\/embed\/#?secret=zwF5pXTUuD\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;Firma Profiel&#8221; &#8212; Trigon Estate\" data-secret=\"zwF5pXTUuD\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","description":"Firma Profiel Leer ken ons span Die Span Albertus van Brakel (SA), MCom Besigheid Bestuur (UJ), Boedel Administrasie (Unisa) 1978 Rand Afrikaanse Universiteit (RAU) Albertus het gedurende 1978 voltyds geregistreer vir sy BCom Rekeningkunde Graad by die destydse Rand Afrikaanse Universiteit (RAU). Daarna het hy sy internskap begin by een van die 5 (vyf) grootste Internasionale Ouditeurs firmas op daardie stadium, Arthur Anderson &amp; Vennote, terwyl hy deeltyds studeer het vir sy BCom Honeurs Graad. 1986 MCom Besigheid Bestuur Graad Hy kwalifiseer as a Geoktrooieerde Rekenmeester gedurende 1983 en studeer deeltyds verder by RAU en verwerf sy MCom Besigheid Bestuur Graad in 1986. Na afhandeling van sy internskap het hy aangesluit by die Toyota Suid-Afrika (TSA) groep en was hy werksaam by hul hoofkantoor in Wynberg, Gauteng as die Finansi\u00eble Bestuurder waar hy rapporteer het aan die Finansi\u00eble Direkteur. Na \u2018n aantal jare by TSA, sluit hy aan by die HL &amp; H groep en is werksaam by hul hoofkantoor in Braamfontein, as Strategiese Beplannings Bestuurder.\u00a0 Later is hy bevorder tot Bosbou Finansi\u00eble Bestuurder van die groep en rapporteer hy aan die Finansi\u00eble Direkteur en die Hoof Uitvoerende Beampte van die groep. 1994 Sy eie besigheid Gedurende 1994 besluit hy om sy eie besigheid te stig, die steeds bestaande AG Van Brakel &amp; Assosiate Ingelyf (AGvB Ing). Albertus fokus nou op Boekhouding, Belasting, Bestuursdienste, Boedel Beplanning en die Administrasie van Bestorwe Boedels. 2007 Boedel Beplanning Hy voltooi sy Diploma in Boedel Beplanning gedurende 2007, deur Unisa. Die Personeel Die meeste van ons personeel is al vir baie jare werksaam by die firma, selfs so vroeg as 1994, en het gesamentlik meer as 30 (dertig) jaar ondervinding in algemene Rekeningkunde en Belasting. Ons het ook werknemers wat voltyds aangeleenthede met SARS virtueel hanteer, ten einde die beste diens aan ons kli\u00ebnte te verseker. Waarom sal Trigon Eksekuteurs en Boedelbeplanners jou keuse wees om op te tree as jou Eksekuteur en om jou Boedel te beplan? Die prim\u00eare doel van Trigon is om pro-aktief op te tree.\u00a0 Ons poog daarna om moontlike probleme te identifiseer en ons kli\u00ebnte te adviseer oor strategie\u00eb om hierdie probleme te vermy. Ons doelwit is om as Boedelbeplanners op te tree vir individue, wat kundige advies benodig, oor die beplanning en uitvoering van hul persoonlike boedels. Ons is passievol oor die manier waarop ons besigheid bedryf word en sien onsself dus as JOU BOEDELBEPLANNINGS VENNOOT. Ons dienste sluit in die opstel van \u2018n behoorlike Boedel plan, die voorbereiding van jou Testament, en uiteindelik die gepaardgaande gemoedsrus vir jou en jou familie, wanneer jy nie meer vir jouself kan praat nie. Ons glo werklik dat dit ons reputasie, kwalifikasies en kundigheid is wat ons onderskei van ons mededingers en ons fokus doelbewus op verhoudings, beskikbaarheid, hulp en ondersteuning. Waardes en Reputasie AGvB ING is \u2018n lid van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters, (SAICA), sedert ons inlywing gedurende 1994. Ons is ook geregistreer by die Onafhanklike Regulerende Raad vir Ouditeure (IRBA) en as Belasting Praktisyns by SARS. Die akademiese prestasies van die stigterslede en personeel van die firma sluit in, GR(SA) en MBA, sowel as \u2018n Diploma in Boedel Beplanning en Administrasie.\u00a0 Verwys na ons span vir meer besonderhede. Ons glo dat voortdurende vernuwing en verbetering belangrik en noodsaaklik is, ten einde te verseker dat ons kli\u00ebnte die beste advies en diens kry. Ons waardes Integriteit : Integriteit is vir ons ononderhandelbaar.\u00a0 Ons glo in die gesegde: \u201cWanneer jy met integriteit leef, sal jy jouself nooit hoef te verduidelik nie\u201d. Verbetering : Ons streef altyd na sukses en poog om vorige prestasies te verbeter, daarom glo ons aan deurlopende professionele opleiding en is ons voortdurend opsoek na nuwe, verbeterde metodes om ons diens aan ons kli\u00ebnte te verbeter. Stiptelikheid : Dit is ook vir ons ononderhandelbaar \u2013 \u201cWees betyds\u201d.\u00a0 \u00a0\u00a0 Betroubaarheid : Wees betroubaar, beskikbaar en handhaaf ho\u00eb morele waardes en standaarde Persoonlike Omgee : Ons streef daarna om die familie met deernis en omgee by te staan, en sal uit ons pad gaan om hulle te ondersteun tydens die traumatiese tyd na die afsterwe van \u2018n geliefde. Sosiale Verantwoordelikheid The Cradle of Hope &#8220;NPC&#8221; Hierdie NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIE l\u00ea ons baie na aan die hart en Albertus van Brakel was een van die stigterslede van hierdie Nie-Winsgewende Organisasie gedurende 2007\/2008. Albertus was vir \u2018n aantal jare die Finansi\u00eble Direkteur van die \u201cNPC\u201d en het \u2018n groot rol gespeel in die opstel en implimentering van finansi\u00eble- en bestuurstrukture. Die prim\u00eare fokus van die \u201cNPC\u201d is om mishandelde vroue en hul kinders by te staan, om hul lewensvaardighede te leer, en hulle te help om hul eiewaarde terug te vind. Ons speel steeds \u2018n groot rol in hul finansi\u00eble welstand en staan die begunstigdes by met advies oor Boedel beplanning. Indien jy meer wil uitvind oor die organisasie, \u00f3f indien jy jou dienste wil aanbied, kontak Melodie per epos, melodie@thecradleofhope.org of besoek hulle webtuiste, http:\/\/thecradleofhope.org\/. Cradle &#8211; Tjokkertjies vir Jesus The Cradle Of Hope het Albertus in 2012 genader en gevra om betrokke te wees by hierdie program. Ons staan ook hierdie program by met finansi\u00eble hulp en bestuursadvies en ons dien as klankbord vir hulle nuwe uitdagings. Kinders in arm gemeenskappe word dikwels weens \u2018n tekort aan geld benadeel ten opsigte van voorskoolse onderwys.\u00a0 Tjokkertjies vir Jesus se hoof fokus is om kinders van \u2018n arm gemeenskap te onderrig, om sodoende die ketting van armoede en geen opleiding, te verbreek.\u00a0 Skoolgereedheid is van kritiese belang om te verseker dat \u2018n kind \u2018n kans gegun word in die lewe. The Cradle of Hope poog om uitstekende onderrig te verskaf aan 80 (tagtig) kinders, wat onder normale omstandighede nie \u2018n pre-prim\u00eare skool sou kon bywoon nie.\u00a0 Kontak Melodie per epos, melodie@thecradleofhope.org of besoek hul webtuiste, http:\/\/thecradleofhope.org\/ vir meer inligting oor hierdie programme. Kontak Ons","thumbnail_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2022\/02\/2-4.png"}