{"version":"1.0","provider_name":"Trigon Estate","provider_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans","author_name":"Valerie","author_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/author\/Valerie\/","title":"Hantering van ander Uitgawes - Trigon Estate","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"6igNJHsbhr\"><a href=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/hantering-van-ander-uitgawes\/\">Hantering van ander Uitgawes<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/hantering-van-ander-uitgawes\/embed\/#?secret=6igNJHsbhr\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;Hantering van ander Uitgawes&#8221; &#8212; Trigon Estate\" data-secret=\"6igNJHsbhr\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","description":"Hantering van Ander Uitgawes A) WATTER UITGAWES WORD DEUR DIE BOEDEL BETAAL? Die begrafnis onkostes kan betaal word by wyse van \u2018n waarborg wat die Eksekuteur verskaf, maar die beste manier is om hierdie uitgawes te dek deur \u2018n begrafnispolis, of voorsiening te maak vir kontant daarvoor; Die Eksekuteur sal die eggenoot \/ kind \/ familielid terugbetaal uit die boedel, indien hulle die begrafniskoste betaal het tydens die administrasie proses, maar dit kan egter \u2018n paar maande duur; Alle uitstaande skuld van die oorledene; Eksekuteurs fooie; Die Meester van die Hooggeregshof se fooie; Uitstaande Belasting voor afsterwe; Alle uitstaande Belasting na afsterwe; Boedel Administrasie kostes; Verband Kansellasie fooie; Oordrag en Aktebesorgers fooie; Enige ander professionele fooie vir werk gedoen wat nie deel van die Eksekuteur se verpligtinge is nie. B) BETAAL EK STEEDS MY REKENINGE WAT RENTES HEF SOOS KREDIETKAARTE, HUISLENINGS ENS? Na afsterwe sal die rente heffings op die rekeninge steeds voortgaan. Indien moontlik, moet die oorlewende eggenoot steeds die maandelikse betalings op datum hou. Die Eksekuteur sal die uitstaande bedrae vereffen, indien daar voldoende kontant \/ lewensversekerings uitbetalings beskikbaar is. C) WANNEER SAL KONTANT BESKIKBAAR GESTEL WORD VIR LEWENSKOSTES? Daar is voorsorg getref in die Wet vir die Eksekuteur wat dit moontlik maak om \u2018n voorskot aan die eggenoot te gee vir lewenskostes tydens die administrasie proses. Dit is egter belangrik om in gedagte te hou dat die langslewende eggenoot nie onmiddellike toegang tot kontant het nie, aangesien dit \u2018n lang tyd kan neem om te re\u00ebl vir \u2018n voorskot. Die Boedel moet eers by die Meester van die Hooggeregshof aangemeld word, waarna die Eksekuteur aangestel word. Na die aanstelling kan die Eksekuteur \u2018n Boedel Bankrekening open ten einde die fondse te ontvang. Sodra die Boedel Bankrekening geopen is, kan die Eksekuteur versoek dat beide Banke en Versekerings Instansies, gelde direk na die Boedel Bankrekening oorplaas. DIE BESTE OPSIE IS STEEDS OM KONTANT BESKIKBAAR TE H\u00ca IN \u2018N APARTE REKENING OM AL DIE BEGRAFNIS ONKOSTES TE DEK EN OM VOORSIENING TE MAAK VIR TEN MINSTE 2 TOT 3 MAANDE SE UITGAWES. \u00a0 D) WAT GEBEUR MET DIE HUISHULP EN TUINIER? In ooreenstemming met die Wet, is die Eksekuteur verplig om enige uitstaande salarisse en\/of enige ander bedrae aan die werkers verskuldig te betaal, sowel as enige verskuldigde verlof. Jy moet ook besluit wat met jou diere gaan gebeur na jou afsterwe, en indien moontlik, duidelike instruksies in jou Testament daaroor gee. E) WAT IS \u2018N LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE (L&amp;D) REKENING? Dit is \u2018n omvattende lys van die oorledene se Bates en Laste, wat die waarde daarvan reflekteer op datum van dood. Hierdie rekening moet in \u2018n spesifieke formaat uiteengesit word soos bepaal deur die Meester van die Hooggeregshof. Die name en aanspraak van elke begunstigde verskyn in die rekening. Na goedkeuring van die rekening deur die Meester, sal dit ter insae l\u00ea by die plaaslike Landdroshof, en die Meester van die Hooggeregshof se kantore, vir inspeksie deur die publiek\/belanghebbendes, vir \u2018n tydperk van 30 dae. Gedurende hierdie 30 dae kan die publiek\/belanghebbendes \u2018n beswaar indien teen die rekening. Laai PDF af"}