{"version":"1.0","provider_name":"Trigon Estate","provider_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans","author_name":"Valerie","author_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/author\/Valerie\/","title":"Testamente & Trusts - Trigon Estate","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"7R8o4yawa3\"><a href=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/testamente-trusts\/\">Testamente &#038; Trusts<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/testamente-trusts\/embed\/#?secret=7R8o4yawa3\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;Testamente &#038; Trusts&#8221; &#8212; Trigon Estate\" data-secret=\"7R8o4yawa3\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","description":"Testamente &#038; Trusts A) WAT GEBEUR INDIEN EK STERF SONDER \u2018N TESTAMENT (INTESTAAT) \u2022 Jou Boedel sal hanteer word in terme van die Intestate Erfopvolgings Wet 81 van 1987 en jou erfgename sal bepaal word volgens jou naasbestaandes (FAMILIE BOOM). Hierdie is egter nie raadsaam nie, daarom word daar klem gel\u00ea op die belangrikheid van \u2018n behoorlike en geldige Testament. VOORDELE DAARAAN VERBONDE OM \u2018N BEHOORLIK VOORBEREIDE TESTAMENT IN PLEK TE H\u00ca, VOOR AFSTERWE Jy kan jou eie erfgename benoem. Jy kan besluit hoe jou Bates na jou afsterwe hanteer en verdeel moet word. Dit bied jou die geleentheid om \u2018n Trust in jou Testament te stig om die behoorlike versorging van minderjarige \/ gestremde kinders te verseker. Jy verhoed onnodige onmin tussen familielede na jou afsterwe. Jy verseker dat sekere Bates in die familie behoue bly. Jy kan donasies aan Welsynsorganisasies van jou keuse skenk. Jy kan \u2018n professionele Eksekuteur van jou keuse aanstel. Jy kan voor afsterwe jou wense kommunikeer ten opsigte van lewensondersteunde prosedures en die hantering van jou liggaamlike oorskot. B) MOET EK MY GESAMENTLIKE TESTAMENT WEER OPSTEL WANNEER MY EGGENOOT STERF? Afhangende van die voorwaardes uiteengesit in die Gesamentlike Testament, mag dit moontlik nie nodig wees nie. Dit is egter raadsaam om \u2018n nuwe Testament op te stel, aangesien jou situasie verander het en jy komplikasies in die administrasie van jou Boedel wil vermy. C) WAT IS \u2018N TESTAMENT\u00caRE TRUST? &#8216;n Testament\u00eare Trust word gestig en gebruik om die erfporsie van minderjarige erfgename te beskerm. Die Eksekuteur sal die erfporsie uitbetaal aan die genomineerde Trustees, wat daarmee sal handel soos bepaal in die Testament. Dit is raadsaam om ten minste 3 (drie) Trustees te nomineer in \u2018n Testament.Die eerste onafhanklike Trustee moet in die Testament genomineer word, aangesien die Meester van die Hooggeregshof daarop aandring dat daar minstens een professionele Trustee aangestel word. Dit is noodsaaklik om \u2018n Testament\u00eare Trust op te stel om te verhoed dat minderjariges se erfporsie oorbetaal word aan die Voogdyskap Fonds. Dit is ook \u2018n handige instrument om te gebruik wanneer daar \u2018n kind met spesiale behoeftes is en \/ of om fondse beskikbaar te stel vir kinders wat hulle studies moet voltooi. D) HOE WORD \u2018N TESTAMENT\u00caRE TRUST GESTIG? Die Trust word in die Testament gestig. Die eerste onafhanklike Trustee moet in die Testament genoem word. Die Trustees mag slegs optree nadat die Meester van die Hooggeregshof hulle aangestel het. Die bepalings van die Testament gee streng riglyne aan die Trustees oor wat hulle mag en nie mag doen nie. Die Trustees moet die belange van beide die Inkomste en Kapitale Begunstigdes, indien verskillend, in gedagte hou. &#8216;n Trust kan moontlik be\u00ebindig word indien een van die volgende voorvalle of gebeurtenisse plaasvind: Indien jonger begunstigdes \u2018n sekere ouderdom bereik, soos uiteengesit in die Testament; of Met die voltooiing van \u2018n stel opvoedkundige doelwitte; of Indien \u2018n spesifieke huwelik status bereik word; of Met die afsterwe van die inkomste begunstigde. Dit is van uiterste belang om die besonderhede van die Trust in die Testament te oorweeg, aangesien dit nie na die dood kan verander nie en die Trustees mag slegs doen waarvoor hulle outoriteit ontvang het, soos in die Testament bepaal. \u00a0 E) HOE WERK \u2018N VOOGDYSKAP FONDS? Dit mag \u2018n vereiste wees dat die erflating van \u2018n minderjarige begunstigde in die Voogdyskap Fonds betaal word. &#8216;n Voogdyskap Fonds word deur die Meester van die Hooggeregshof hanteer namens \u2018n minderjarige begunstigde. Dit moet, en kan, ten alle koste vermy word, deur deeglike Boedel beplanning, soos byvoorbeeld die opstel van \u2018n Trust vir die minderjarige erfgename. Laai PDF af"}