{"version":"1.0","provider_name":"Trigon Estate","provider_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans","author_name":"Valerie","author_url":"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/author\/Valerie\/","title":"Tipe Huwelike - Trigon Estate","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"WCWxSDpQ0h\"><a href=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/tipe-huwelike\/\">Tipe Huwelike<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/tipe-huwelike\/embed\/#?secret=WCWxSDpQ0h\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;Tipe Huwelike&#8221; &#8212; Trigon Estate\" data-secret=\"WCWxSDpQ0h\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/www.trigonestate.co.za\/afrikaans\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","description":"Tipe Huwelike A) HOE BE\u00cfNVLOED MY TIPE HUWELIK DIE ADMINISTRASIE PROSES? Jou tipe huwelik het \u2018n invloed op hoe sekere bates hanteer word in die administrasie proses van \u2018n Boedel: 1. BINNE GEMEENSKAP VAN GOED (GEEN KONTRAK TUSSEN EGGENOTE) Dit word gesien as \u2018n sisteem van universele gemeenskap van goed. Gevolglik, wanneer mense in die huwelik tree, word alle bates en laste van die eggenote saamgevoeg in een Boedel en word elkeen eienaar van \u2018n onverdeelde half-aandeel. Die Eksekuteur moet dus die bates van die afgestorwene, sowel as die oorlewende eggenoot, behartig. Al die bates in die gemeenskaplike boedel word in die Likwidasie &amp; Distribusie (L&amp;D) Rekening gereflekteer. 2. BUITE GEMEENSKAP VAN GOED (DAAR SAL \u2018N KONTRAK MET HUWELIKSVOORWAARDES (HVK) TUSSEN DIE EGGENOTE WEES Die HVK sal MET, of SONDER, die aanwasbedeling wees. Sonder die aanwasbedeling sal die Eksekuteur slegs die afgestorwene se gedeelte van die boedel behartig. Met\u00a0die aanwasbedeling sal die Eksekuteur die afgestorwene se boedel behartig, asook die groei van die gemeenskaplike boedel na die huwelik. Met afsterwe sal die aanwas groei van elke persoon afsonderlik bepaal word en die verskil tussen die twee toevallings word in gelyke dele verdeel. Die eggenoot met die kleiner aanwas het dan die reg om 50% van die verskil van die ander eggenoot te eis. Die aanwas moet bereken en hanteer word deur die Eksekuteur. B) HOE AFFEKTEER \u2018N VORIGE EGSKEIDING EN ONDERHOUDS VERPLIGTINGE DIE BOEDEL? Enige bedrag verskuldig aan \u2018n kind of vorige eggenoot, voortspruitend uit \u2018n Egskeidingsbevel, sal as \u2018n eis teen die Boedel hanteer word deur die Eksekuteur. C) WAT IS DIE WET OP ONDERHOUD VAN DIE OORLEWENDE EGGENOOT? In sekere gevalle kan \u2018n oorlewende eggenoot \u2018n onderhoud eis instel teen sy\/haar eggenoot se boedel. Dit kan egter \u2018n lang proses wees wat ongeveer 12 tot 18 maande kan duur om te finaliseer. Dit is daarom van die uiterste belang om tydens die Boedel beplannings proses voorsiening te maak vir genoegsame kontant fondse, ten einde uitgawes van die oorlewende eggenoot en\/of kinders te delg. Laai PDF af"}