loader image

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Artikels

Lees asb deur ons artikels

WAT GEBEUR INDIEN EK STERF SONDER ‘N TESTAMENT (INTESTAAT)
Jou Boedel sal hanteer word in terme van die Intestate Erfopvolgings Wet 81 van 1987 en jou erfgename sal bepaal word volgens jou naasbestaandes (FAMILIE BOOM)...
HOE BEÏNVLOED MY TIPE HUWELIK DIE ADMINISTRASIE PROSES
Huweliks regimes het ‘n invloed op hoe sekere bates hanteer word in die administrasie proses van ‘n Boedel...
PERSOONLIKE DOKUMENTE BENODIG VIR DIE AANMELD VAN ‘N BOEDEL
Die Eksekuteur benodig die besonderhede van alle lewensversekerings- en annuïteit polisse betaalbaar aan die Boedel, of ‘n genomineerde begunstigde of ‘n gesedeerde 3de party wat aangestel is om enige uitstaande skuld te vereffen...
BOEDEL ADMINISTRASIE EN DIE ROL VAN JOU PROFESSIONELE EKSEKUTEUR
Dit is dikwels ingewikkeld en verwarrend. Die Eksekuteur speel ‘n belangrike rol deur te verseker dat die administrasie proses in lyn met die Wet geskied en dat dit professioneel gedoen word...
EKSEKUTEUR SE VERANTWOORDELIKHEDE
Bestuur, beskerming en oordrag van die oorledene se bates, in ooreenstemming met die Testament; Identifiseer die erfgename van die Boedel...
HOE SAL DIE EKSEKUTEUR OPTREE MET DIE VERSKEIE/DIVERSE BOEDEL BATES
Na die afsterwe moet al die bates wat die persoon besit het, volgens die Testament mee gehandel word – dit kan verkoop of aan die erfgename oorgedra word, soos uiteengesit in die Testament...
WAT GEBEUR MET MY PENSIOENFONDS EN LEWENSVERSEKERING
Pensioen- en Annuïteit fondse word deur die Trustees van die fonds bestuur...
WATTER UITGAWES WORD DEUR DIE BOEDEL BETAAL
Die begrafnis onkostes kan betaal word by wyse van ‘n waarborg wat die Eksekuteur verskaf, maar die beste manier is om hierdie uitgawes te dek deur ‘n begrafnispolis, of voorsiening te maak vir kontant daarvoor...
EKSEKUTEUR SE PLIGTE
Die Eksekuteur tree in verbinding met die Sentrale Vuurwapenbeheer Register (CFCR Central Firearms Control Registry) ten einde te bevestig dat die vuurwapen(s) wel in die oorledene se naam geregistreer is...
WAT IS BOEDELBELASTING EN WIE BETAAL DIT
Boedelbelasting is erfenis belasting (ook bekend as Estate Tax or Death Duty). Dit is ‘n belasting wat gehef word met die afsterwe van ‘n persoon en die Boedel word belas op grond van die netto waarde daarvan.
DIE REALITEIT VAN DIE DOOD IS DIKWELS MEER INGEWIKKELD EN ERNSTIGER AS WAT MEESTE MENSE BESEF...
Termes en Voorwaardes